Wat is Skuldberading en hoe werk dit?
Skuldberading is ‘n wettige program wat gemik is op die bystand van oorbelaste Suid-Afrikaanse verbruikers wat sukkel met hul skuldterugbetalings. Hierdie program word gereguleer deur Die Nasionale Kredietreguleerder soos per Die Nasionale Kredietwet. Skuldberading of Skuldhersiening is ‘n wettige proses wat ontwerp is om oorbelaste Suid-Afrikaners te help om beheer Read more…